Whales' View

R 1,080

5 months ago179 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
Whales' View is in die hartjie van Umzumbe, 'n pragtige dorpie aan die Natalse Suidkus, 10 km suid van Hibberdene af.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, leefarea en 'n tuinkothuis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ook 'n stort en bad.

Die kothuis het 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelmatras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. DStv-kanale is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels en 'n plonspoel. Die stoep het uitsig oor die ruim beskutte tuin.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 69090

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 610991393
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted