Widenham Holiday Flat

R 1,000

2 years ago917 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Widenham Holiday Flat is 'n selfsorgwoonstel wat volledig gemeubileer is, 'n privaat ingang het en in Widenham, Umkomaas geleë is. Dis net 2 minute se ry vanaf die strand, 'n gholfbaan, rolbalbaan, restaurante, duikplekke en winkels.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n oond, elektriese braaipan, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n ronde etenstafel met 5 stoele en die sitkamer het 'n platskerm-TV met DVD-speler.

Die woonstel het 'n rivier- en see-uitsig. Daar is braaigeriewe en 'n swembad, asook veilige parkeerplek.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 42704

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485665131
View More
www.LekkeSlaap.co.za
Selling for 1 yearActive Ads 1.42K
Professional Seller
Seller Stats
1.42KTotal Ads
712.11KTotal Views
View Profile