The Gardens Holiday Accommodation

R 2,100

2 years ago625 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
The Gardens Holiday Accommodation is 'n selfsorghuis in Umkomaas wat 'n lowerryke, goed onderhoude tuin skuil. Dit bied 'n ontspannende atmosfeer. Hierdie bekoorlike vakansiehuis het alles wat gaste sou benodig vir 'n luilekker vakansie.

Grace House het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaaphoekie met 'n stapelbed wat ideaal is vir 2 kinders. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea en leefarea bied toegang tot die netjies geplaveide stoep met 'n ingeboude braai.

Dit is die perfekte plek vir bruidspartye om aan te trek voor die groot dag, vir wittebroodspaartjies of privaat huweliksherdenkings. Gaste kan gehaltetyd saam deurbring en sonbaai by die swembad of in die privaat tuin sit en en na die geroep van die visarende en verskeie ander voëlspesies luister, terwyl hulle die 180°-uitsig oor die see geniet.

Daar is veilige parkeerplek.

The Gardens Holiday Accommodation bied al die gerief waarna gaste op 'n vakansiewegbreek soek. Kom geniet hierdie tuiste weg van die huis met die reuk van varsgebakte brood met aankoms.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 10821

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 487768358
View More
www.LekkeSlaap.co.za
Selling for 1 yearActive Ads 1.42K
Professional Seller
Seller Stats
1.42KTotal Ads
698.08KTotal Views
View Profile