Ocean Tribe Garden Cottage

R 475

2 years ago1016 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Ocean Tribe Garden Cottage is op die eienaar se eindom in die dorpie Umkomaas geleë. Dis 'n gewilde bestemming vir duikliefhebbers, weens die verskeidenheid seelewe.

Die kotuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, stoof, mikrogolf, ketel, ysmaker en koffiemasjien. Die sitkamer het 'n TV met DStv. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit swem, skubaduik, haaihokduik, perdry, stap en bergfietsry in.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 49385

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485670111
View More
www.LekkeSlaap.co.za
Selling for 1 yearActive Ads 1.42K
Professional Seller
Seller Stats
1.42KTotal Ads
698.06KTotal Views
View Profile