Lekker by die C Vakansie Huis

R 3,500

5 months ago255 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):6+
Bathrooms (#):1
Smoking:No
Description
Lekker by die C Vakansie Huis is 'n ruim selfsorghuis vir tot 12 mense in Freeland Park.

Dié dubbelverdiepinghuis het 180 grade see-uitsigte en beskik oor 6 slaapkamers wat die gebruik van 3 badkamers met baddens en storte deel. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed en lei na die balkon. Die ander 3 kamers het elk 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV, en gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saam te bring.

Die leefarea lei na die stoep, en braaigeriewe, asook 'n swembad is beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien. Die huis word van Maandag tot Vrydag skoongemaak, en die opsigters woon in 'n aparte woonstel op die perseel. Troeteldiere is welkom mits vooraf gereël word.

Lekker by die C Vakansie Huis is 2 km vanaf die hoofstrand, met lewensredders aan diens, asook verskeie restaurante. Die omgewing bied verskeie doendinge soos snorkel, swem, branderplankry, voël-, dolfyn- en walviskyk, en gholf by Scottburgh Gholfklub. Besoekers kan ook Croc World, of Green Point-vuurtoring in Clansthal besoek.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 70335

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 795286541
View More
www.LekkeSlaap.co.za
Selling for 1 yearActive Ads 1.42K
Professional Seller
Seller Stats
1.42KTotal Ads
698.08KTotal Views
View Profile