Kingfisher Cottage

R 600

10 months ago396 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Kingfisher Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis en dis op die eienaars se perseel geleë. Die kothuis is in die kusdorpie Umkomaas aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë.

Die kothuis het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea en kombuis wat volledig toegerus is. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die sitarea het 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar. Die kothuis het 'n privaat ingang en bied toegang tot 'n tuin met braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar in 'n enkeltoesluitmotorhuis.

Die area bied die welbekende Aliwal Shoal, skubaduik, haaihokduik, diepsee-visvang, 'n gholfbaan, rolbal, mikro-helikoptervlugte, die East Coast Brewery, Crocworld, restaurante, kroeë en strande.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 73595

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 718246843
View More
www.LekkeSlaap.co.za
Selling for 1 yearActive Ads 1.42K
Professional Seller
Seller Stats
1.42KTotal Ads
710.09KTotal Views
View Profile