House on the Beach

R 2,000

10 months ago626 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):5
Smoking:No
Description
House on the Beach is 'n lieflike vyfslaapkamer-strandhuis met pragtige see-uitsigte op die strandfront in Widenham Beach, Umkomaas. Die huis het 'n beskutte onthaalarea buite waar gaste op 'n dagbed kan ontspan en die uitsigte geniet.

Die huis het 'n Cape Cod-gevoel met witgekalkte houtplafonne en -vloere. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n koningingrootte-bed in al 3 kamers. Daar is ook 2 en suite-slaapkamers buite, 1 het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en lugversorging en 1 het 2 enkelbeddens. Die meeste van die kamers het lugversorging vir warm somersdae.

Die huis het ook 'n roomkleurige en wit kombuis wat vir selfsorg toegerus is met 'n yskas, oond, stoof en skottelgoedwasser. Daar is 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV. Die 1 badkamer het 'n pootjiesbad.

Gaste kan buite in die onthaalarea met oorgenoeg sitplek, braaigeriewe en 'n swembad wat oor die see kyk ontspan. Hulle kan ook 'n ogie hou oor die res van die gesin wat onder in die baai swem of in die rotspoele speel. Die huis is veilig met laserstraalsekuriteit, sensors, gewapende reaksie en Trellidoor-veiligheidshekke.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 64961

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 520849414
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1378 adsActive
1378 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1