Post FREE Ad
You might be interested in these similar ads
SEEFRONT SKOONHEID in Strand, preview image
SEEFRONT SKOONHEID
R 1,495,000
Geleë in een van SA se gesogte vakansiebestemmings, hierdie woonstel word bedryf as 'n suksesvolle Airbnb wat dit uitstekende waarde gee en dus 'n perfekte beleggingsgeleentheid.Hierdie ruim woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, sit en eetkamer en ingeslote balkon.Die kombuis is onlangs opgeknap met onberispelike moderne afwerkings.'N Enkele motorhuis voltooi hierdie eenheid. Geleë in ' ...
Taliers Self-catering in Strand, preview image
Taliers Self-catering
R 4,000
Taliers is situated in the vibrant town of Strand, just outside of Cape Town(46km) and 20 min from Cape Town international airport with easy access to R44 and N2. It is centrally located and close to amenities,shops, main beach, shopping malls and attractions in and around the Helderberg Basin and a mere 1,3km (10 min walk) from the beach. Opstal is a spacious (76sqm) family friendly unit for 4 g ...
Holiday Flat - Strand (Die Melkbaai) - Still available!! in Strand, preview image
Holiday Flat - Strand (Die Melkbaai) - Still available!!
Contact for Price
Holiday flat for rent - sleeps 2 people - fully equipped self catering flat - linen and towels provided.
Greenways holiday home Dec.2018
R 1,200
Greenways Golf Estate , security, beach access R1200 pday.Tel 0218545565 AudreyBailey
Magnificent Beach Front Apartment-Greenways Golf Estate,Strand -Minimum 5 nights for two people in Strand, preview image
Magnificent Beach Front Apartment-Greenways Golf Estate,Strand -Minimum 5 nights for two people
R 1,250
180 degrees sea view of False Bay and 50 meters from the beach. No road between you and the sea. Separate private entrance and access to this unit. Use the golf course, Tennis court and swimming pool of the Estate or braai/barbeque on your own patio on Gas Weber. The Estate has beautiful Birdlife with the river running through the Estate into the sea. This fully furnished apart ...
Holiday Accommodation Nov/Dec/Jan Self Catering Furnished 2 bedroom Apartment Strand in Strand, preview image
Holiday Accommodation Nov/Dec/Jan Self Catering Furnished 2 bedroom Apartment Strand
R 950
Clean, furnished 2 bedroom apartment in street off Beach Road in Strand. Walk 200m to beach. Strand has a pleasant holiday vibe. Think tanned bodies, sun hats and ice cream! Swim in beautiful Strand Beach and enjoy views of the majestic Hottentots Holland Mountain Range. Quiet secure, well managed complex. Security Features: access code gate. Designated parking bay inside complex no ...
Strand - 4 Bedroom Holiday Home - 9 Sleeper - 400m to Beach ONLY available 14/12/2018 to 14/01/2019 in Strand, preview image
Strand - 4 Bedroom Holiday Home - 9 Sleeper - 400m to Beach ONLY available 14/12/2018 to 14/01/2019
R 2,500
14 Dec 2018 - 14 Jan 2019R2500 per night - min 10 night rental - Breakage Deposit R3500
More ads

Rustige selfsorg in Strand Noord

R 250
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 05/10/2018
  • Location
  • For Rent By Owner
  • For Sale By Owner
  • Minimum Nights 2
  • Sleeps 9
  • Dwelling Type Other
  • Bedrooms (#) 3
  • Bathrooms (#) 3
  • Smoking No
  • Pet Friendly No

Taliers selfsorg eenhede is geleë in die stil en rustige woonbuurt Strand Noord sowat 1300 meter van die strandfront (10 minute rustige stap).Dis gerieflik naby alle toegangsroetes en dorpskern, inkopiesentrums ens.


Daar is 2 eenhede beskikbaar; elk met eie privaat ingang, alarmstelsel, eie braai fasiliteit, en enkel onderdak parkeerplek agter afstandbeheerde hek op perseel. Kamers het linne, waaiers, verwarmers en Sateliet TV.

1. Opstal is 'n ruim gesinsvriendelike eenheid met 2 slaapkamers en 2 en suite badkamers (storte). Slaap 4 gaste op x1 dubbelbed in kamer 1 en x2 3/4 beddens in kamer 2. Daar is ekstra 2 kinder matrassies/ opslaan kampbeddens beskikbaar vir x2 kinders onder 9 jr. 'n Babakot is gratis beskikbaar vir kinders onder 3jr. Kamers het platskerm TV's met Openviewsateliet TV. Die toegeruste kombuis bied breekware en kookgerei ens genoeg vir tot 6 gaste. Daar is ook 'n wasmasjien. 'n Toegeboude stoep dien as eetkamer en kuierarea. Buite is 'n onderdak patio met braai- en kuierarea. Kinders onder 9 betaal halfprys en babas onder 3 bly gratis.

2. Platdakkie eenheid is 'n knus een slaapkamer woonstel en geskik vir 2 volwassenes en x1 ekstra kind onder 9 jr op matrassie/ opslaan kampbed. 'n Kot vir baba gratis beskikbaar. Dit het 'n dubbelbed en oopplan badkamer asook toegeruste kombuis. Dubbel patio deure loop uit op die onderdak stoep met eie braai- en kuierarea. Hierdie eenheid het vol DSTV.

Eenhede is geleë op dieselfde perseel as die eienaar maar is heeltemal privaat en deel geen geriewe nie.

Opstal en Platdakkie eenhede kan ook saam bespreek word. Slaap tot 6 volw en 3 kinders.

Besoek ons op die SafariNow, Lekkeslaap, Travelground of Rooms for Africa webwerwe vir meer besonderhede, foto's, resensies van ons tevrede gaste en besprekings.


Bespreek nou vir Desember Somervakansie. Langer verblyf afslag beskikbaar vir +10 nagte


Taliers (More ads from this seller)
User since Dec 2015
65 Published
1 Active