Post FREE Ad
You might be interested in these similar ads
Rustige selfsorg verblyf in die hart van Strand Helderberg in Strand, preview image
Rustige selfsorg verblyf in die hart van Strand Helderberg
Contact for Price
Taliers selfsorg is baie sentraal geleë in Jenningsstraat in die gewilde woonbuurt Strand Noord. Die eenhede is op dieselfde perseel as die eienaar maar is heeltemal privaat en deel geen geriewe nie. Platdakkie eenheidhet n oopplan badkamer en eie toegeruste kombuis, dubbel Franse deure na die patio met kuier en braaigeriewe, vol DSTV, alarm, enkel veilige onderdak parkeerplek agter afstandbeheer ...
vakansie verhuuring in Strand, preview image
vakansie verhuuring
R 1,700
Die DSTV word ingesluit by die daaglikse tarriefVir krag word 30 eenhede per dag toegelaat, indien meer gebruik word is dit vir jul eie rekening.Die sleutel deposito R 2 000.00 terug betaalbaar nie later as 7 dae na die uitgaande inspeksie.Daar is ‘n wasmasjien en indien julle die beddegoed wil was kan hul dit doen. Die huis moet terug gegee word in dieselfde kondisie ...
Stapafstand van Swemstrand, Strand - 900m - 15des tot 05jan beskikbaar in Strand, preview image
Stapafstand van Swemstrand, Strand - 900m - 15des tot 05jan beskikbaar
R 1,300
Lekker kuierhuis met GROOT Binne Braaikamer en Groot TV1 Motorhuis met Remote2 Veilige Parkering binne Sekuriteitshek voor huisDSTVSlaap 6 met 2 dubbel en 2 enkel beddens3 Slaapkamers2 badkamers : 1 bad en 1 stortStapafstand van die see 900 meterKinders kan strand toe stap terwyl ouers winkels toe gaanTydperk onderhandelbaarVerhuur huis reeds jare uit082 63 20245Welkom om te skakel
SEEFRONT SKOONHEID in Strand, preview image
SEEFRONT SKOONHEID
R 1,395,000
Geleë in een van SA se gesogte vakansiebestemmings, hierdie woonstel word bedryf as 'n suksesvolle Airbnb wat dit uitstekende waarde gee en dus 'n perfekte beleggingsgeleentheid.Hierdie ruim woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, sit en eetkamer en ingeslote balkon.Die kombuis is onlangs opgeknap met onberispelike moderne afwerkings.'N Enkele motorhuis voltooi hierdie eenheid. Geleë in ' ...
Self catering holiday rental in Strand, Western Cape in Strand, preview image
Self catering holiday rental in Strand, Western Cape
Contact for Price
Looking for a self catering holiday accommodation for a couple or family not more than 5 members?Contact Adam Oswald - 072.5967318Adamsfriend accommodation in Strand is a newly renovated establishment in the heart of the Cape wine lands.Area Information:Strand is the central location from where to explore the wine routes, or take the scenic drive along the Whale Coast route to Hermanus. Surrounded ...
STRAND – MODERN SELF-CATERING HOLIDAY APARTMENT WALKING DISTANCE TO STRAND MAIN BEACH in Strand, preview image
STRAND – MODERN SELF-CATERING HOLIDAY APARTMENT WALKING DISTANCE TO STRAND MAIN BEACH
R 750
Home: 64 m² Price & Dates: 01 December 2018 – 15th January 2019 R750.00 per night (midweek) R1000.00 per night (weekend) 16th January 2019 – 31 January 2019 R650.00 per night (midweek) R900.00 per night (weekend) Minimum of 2 nights accepted Unit sleeps a maximum of 4 people This Apartment Block offers a friendly atmosphere. A Quaint, Airy, Modern and Well Situated 2 Bedroo ...
STAY 4 FUN in Strand, preview image
STAY 4 FUN
R 1,000
STRAND WES KAAP 3 slaapkamer eenheid. Ten volle uitgerus. Loop afstand van strand en besighede. Beskikbaar vanaf 14de Desember 2018, minimum 14 dae. R1000 per dag.
More ads

December holiday house in Strand (vakansie huis)

R 1,400
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 18/09/2018
  • Location
  • For Rent By Owner
  • Available From 15/12/2018
  • Available To 03/01/2019
  • Minimum Nights 16
  • Sleeps 8
  • Dwelling Type House
  • Bedrooms (#) 4
  • Bathrooms (#) 3
  • Smoking No
  • Pet Friendly Yes
Fantastiese groot huis vir Desember vakansie te huur vir min. 16 dae. Voorkeur aan volle termyn huurders. Kan groot familie van tot 8 persone huisves van 15 Des. '18 - 3 Jan '19. Groot leefkamer met pool tafel van eikehout & marmerblad, Loop uit op stoep met 'n afkoel swembad & buite braai. Oopplan TV-kamer met Explora, TV, projektor & braaiplek. Hout dek bo met uitsig oor Kaapse berge. Dubbel motorhuis met afstand beheer, alarm, kameras, mure. Skoonmaak diens ingesluit 2x/week. Water tenke met 7 500l water & filters (indien nodig) Sentraal geleë in stil gevestigde area, naby toegangs roetes. 1200m van see, naby Gordonsbaai, 18km van Stellenbosch, 45km van Franschhoek/Paarl, 40km van Kaapstad & Waterfront (Clifton), 40km van Muizenberg/Vishoek/Simonstad, 75km van Hermanus
Juan Lourens (More ads from this seller)
User since Sep 2008
22 Published
0 Active