Vive La Vie

R 590

10 months ago515 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Vive La Vie is in 'n dorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en dié eenheid is sommer stapafstand van die strand af. Die eenheid is by die eienaar se eie woning geleë.

Dit is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Dit het 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n kombuisarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en handstort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en stoof. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, swembad, kluis, TV, DStv, lugversorging, en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek in.

Doendinge in die omgeweing sluit swem, visvang, haaiduik (sonder 'n hok), bergfietsry, voetslaan, gholf, en branderplankry in.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 35326

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485693206
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted