Terrace Mews

R 1,200

a year ago414 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Terrace Mews is ’n moderne selfsorgwoonstel in die Terrace Mews-sekuriteitskompleks in Scottburgh. Scottburgh se gewilde strand is naby en die hoofstraat is stapafstand vand ie kompleks af. Die kompleks is netjies, luuks en het ’n asemrowende uitsig.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die deure lei na die balkon. Die tweede en derde kamers het elk ’n koningingrootte-bed. Alle kamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het ook ’n ontbytkroeg en stoele. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het lugversorging en ’n platskerm-TV. Daar is skuifdeure in die leefarea wat na ’n ruim onderdakbalkon-area lei, ideaal vir gaste wat hou van braai.

Die woonstel het ’n dubbelmotorhuis waar die 2 voertuie agter mekaar kan parkeer.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 57077

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485536311
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1378 adsActive
1378 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1