Sole's Leap

R 989

a year ago373 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Sole's Leap bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ligte en lugtige, verwelkomende eenheid wat in 'n kompleks in die kusoord-dorpie, Scottburgh, geleë is en net 'n hanetreetjie van die strand af is.

Dié sonderlinge eenheid het slaapplek vir 6 gaste en bied 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is, 'n gemaklike sitkamer met TV en etenstafel met 6 stoele, asook 'n gemeubileerde patio met braaigeriewe. Die patio bied 'n uitsig oor die groot grasperk. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas, skottelgoedwasser, ketel en broodrooster.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek op die perseel. Dit is ideaal vir 'n gesin en gaste kan verskeie besienswaardighede in die omgewing besoek, soos lieflike strande, die Scottburgh Gholfbaan en die TC Robertson Natuurreservaat.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 29986

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485692606
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted