Seahorse 18
R 1,400
9 months ago246 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Seahorse 18 is in Scottburgh aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë en bied gerieflike vakansieverblyf, ideaal vir ’n gesin of groep vriende.

Dié eenheid het 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het ’n koninggrootte- en driekwartbed. Die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed.Elke slaapkamer het ’n en suite-badkamer en daar is ook ’n gastetoilet.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het oorgenoeg, gemaklike sitplek en ’n TV met DStv. Daar is ook ’n eetarea en ’n deur wat na ’n ruim patio met ’n gasbraai lei.

Veilige parkeerplek en ’n gemeenskaplike swembad is beskikbaar.

Seahorse 18 is slegs 5 minute se ry vanaf Scottburgh se hoofswemstrand en die middedorp.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 43280

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485659966
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1396 adsActive
1396 adsPosted