Sea-Esta Scottburgh

R 1,800

10 months ago352 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Sea-Esta Scottburgh is 'n gerieflike woonstel vir vakansiegangers of sakereisigers en dis 1 km vanaf die hoofstrand in Scottburgh.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamers met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n waaier en daar is 2 slaapbanke. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien, maar bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel en die sitkamer het 'n TV.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig en braaigeriewe. Rook is verbode. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Let asb. daarop dat dele van die eenheid via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir kleuters, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 54951

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485582557
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted