Scottburgh Tuiste op die Strand

R 2,550

10 months ago479 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Scottburgh Tuiste op die Strand bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Die huis is op die strand en word deur die natuurlewe omring.

Die ruim dubbelverdiepinghuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaapkamers is op die eerste verdieping en het koningingrootte-beddens. Daar is 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir nog 2 gaste in die leefkamer.

Die eerste verdieping het 'n ruim balkon met 'n pragtige uitsig oor die warm Indiese Oseaan.

Die kombuis op die onderste verdieping is toegerus vir 'n sorgelose selfsorg-vakansie, en het ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n stoep met braaigeriewe waar gaste saam kan kuier en kosmaak, en 'n ogie kan hou oor die kleinspan wat in die tuin baljaar.

Scottburgh Tuiste op die Strand is net 500 m vanaf die hoofswemstrand waar daar ook restaurante en winkels is.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 45657

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 498459605
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted