11 Coral Sands

R 600

7 months ago296 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
11 Coral Sands is 'n vakansiewoonstel in 'n woonstelkompleks in die kusdorp Scottsburgh. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand, strandmeer en restaurante.

Dié smaakvol gemeubileerde woonstel is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n plafonwaaier en ingeboude kaste. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer beskikbaar. In die badkamer is daar 'n bad en stort beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, ysmasjien en kooktoebehore. In die sitkamer is daar 'n TV met volledige DStv asook plafonwaaiers en lugversorging.

Daar is 'n gemeenskaplike braai-area beskikbaar naby die kompleks swembad. Veilige parkeerplek onderdak is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar en die kompleks het geslotekringtelevisie.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Crocworld-bewaringsentrum, Scottburgh-strand, TC Robertson-natuurreservaat and Scottburgh-gholfklub in.

Available From: 07/12/2019
Furnished
Property Reference #: 44801

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485692601
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1415 adsActive
1415 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1