Dolphin View Holiday House

R 1,700

a year ago713 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Dolphin View Hoilday House bied selfsorgverblyf in Oslo Beach.

Hierdie huis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n anneks met 'n stapelbed vir 2 kinders. Die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Die ruim kombuis het 'n stoof, oond, yskas, 'n mikrogolfoond en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei in te stoor. Die groot sitkamer het 'n plafonwaaier en rusbanke om op te ontspan en die leefarea lei na 'n onderdak-veranda met 'n tafel en stoele en draagbare braaigeriewe.

Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar vir 2 motors. Dolphin View Holiday House is 5 tot 10 minute se ry vanaf Oribi Plaza-winkelsentrum, restaurante en ander geriewe in die area.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 45772

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485679786
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1378 adsActive
1378 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1