Dolfinview Self-catering Accommodation

R 2,700

10 months ago465 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Dolfinview Self-catering Accommodation is 'n troeteldiervriendelike huis op die eienaar se perseel in Southport, Port Shepstone. Hierdie vakansie-eenheid is net 'n paar minute se ry van die strand af.

Die huis is volledig ingerig en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n TV, 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde kamer het elkeen 2 enkelbeddens. Een badkamer het 'n stort en die ander een 'n bad. In die sitkamer is daar 'n dubbelslaapbank.

Twee van kamers, die sitkamer en die patio bied uitsigte oor die branders. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf en 'n yskas. Die sitkamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n basiese klankstelsel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor agter hekke wat met 'n afstandbeheer werk. Klein- tot mediumgrootte goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Daar is ook ander troeteldiere en diere wat saam met die eienaars op die perseel woon.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 42681

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485693248
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted