Daddas Place 2

R 1,280

6 months ago291 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Daddas Place 2 is ‘n selfsorgwoonstel op die veilige Mangrove Kuslandgoed, net 150 m vanaf Banana Beach in Melville, Port Shepstone.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Die woonstel beskik oor 2 kamers, 2 badkamers en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is slaapplek vir ‘n kind op ‘n matras. Die tweede badkamer het ‘n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en ‘n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en ‘n platskerm-TV met DStv. Die sitarea het ‘n skuifdeur wat na die tuin met braaigeriewe en ‘n see-uitsig lei. Daar is oorgenoeg plek waar kinders kan speel.

Die Mangrove Kuslandgoed bied ‘n gemeenskaplike swembad en ‘n speletjieskamer met tafeltennis en ‘n pool-tafel. Daar is ook ‘n privaat houtpaadjie met toegang tot die strand.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 67505

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 571419542
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted