204 Casuarina Sands

R 650

3 months ago147 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
204 Casuarina Sands is 'n selfsorg-eenheid in Sunwich Port in Port Shepstone. Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks langs die Umtentweni Waterfront geleë.

Die woonstel is 'n kort entjie se stap van die strand af en Southport en Umtentweni se hoofstrande is 'n kort entjie se ry weg.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n Open View HD-dekodeerder. Gaste moet hulle eie slimkaart saambring. Die woonstel lei na 'n balkon met 'n tuinstel met sitplek vir 4 en bied 'n uitsig oor die bome en see in die verte. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Daar is 'n motorhuis wat kan toesluit 'n paar meter van die eenheid af en daar is baie parkeerplek vir besoekers.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 56085

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 630496007
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted