Seesig Stay

R 800

10 months ago472 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):5
Smoking:No
Description
Seesig Stay is ’n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Leisure Crest en is stapafstand vanaf 3 pragtige strande.

Dié dubbelverdiepinghuis lei na ’n balkon met ’n stoep en spog see-uitsig. Die huis het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n stort. 2 van die kamers het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens elk. Daar is 2 ekstra enkelbeddens op die tweede verdieping.

Die kombuis is met ’n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus. Die oopplan-eetarea is op die eerste verdieping en bied 'n see-uitsig. Die leefarea is op die tweede verdieping en het 'n TV met OpenView en 'n hardeskyf flieks en reekse.

Seesig Stay is 10 min se stap vanaf Kidds-strand en Leisure Bay-strand en die area bied verskeie restaurante, 'n kasino en doendinge soos visvang, branderplankry, voetslaan, bergfietsry, gholf, staproetes en meer.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 60045

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 516339478
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted