Queens Castle

R 850

a month ago59 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Queens Castle is in die Old Pont-oord in die kusdorp Port Edward aan die Suidkus geleë. Die oord is naby die Wild Coast Sun, die Umtamvunarivier en die strand.

Dié eenheid het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n seiltent-anneks, kombuis en leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die derde kamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leearea het sitplek en 2 enkelbeddens. Die leefarea lei na 'n stoeparea met 'n buite tafel en braaigeriewe.

Die oord se geriewe sluit 'n speelgrond, swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n restaurant en 'n area waar bote geloods kan word, in.

Wild Waves Waterpark is 8 km weg en die Clearwater Gorge-uitkykdek is 4,3 km vanaf die perseel.

Available From: 18/09/2019
Furnished
Property Reference #: 66810

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 561779895
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1397 adsActive
1397 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1