Mbali Bai

R 3,770

7 months ago153 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
Mbali Bai is in die idilliese dorpie Leisure Bay geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamervakansiehuis naby die strand en net 7 km van die klein oord Port Edward.

Die vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis. Die slaapkamers lei elkeen na die balkon of na die tuin. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, en 'n ontbyttoonbank. Daar is 'n TV in die leefarea. Gaste wat DStv wil kyk moet asseblief onthou om hul eie dekodeerders en slimkaarte saam te bring.

Gaste het toegang tot 'n toesluitdubbelmotorhuis vir veilige parkeerplek. Alle bedlinne word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie strand- en badhanddoeke saambring.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 47976

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485670164
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1414 adsActive
1414 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1