Cari Paravel

R 730

a year ago230 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Cari Paravel bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinhuis met slaapplek vir 2 gaste in Leisure Bay. Die kothuis is in 'n stil area binne stapafstand vanaf die swemstrand in Leisure Bay geleë.

Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond en lei na 'n eetarea,

Die kothuis het ook 'n klein patio met stoepsitplek en 'n klein tuin.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 48037

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485679702
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted