Anchor Ridge
R 2,350
4 months ago157 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):6+
Smoking:No
Description
Anchor Ridge is 'n ruim dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit is net 300 m vanaf Peter Pan-baai en Kidds-strand.

Die huis is geskik vir 13 volwassenes en 2 kinders en het 6 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens en lei na die vierde slaapkamer met 'n stapelbed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sesde slaapkamer het 'n enkelbed en nog 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die tweede en derde badkamers het elk 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, ketel, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 en 'n plafonwaaier. Die sitkamer het gemaklike banke en die deure lei na 'n balkondek met banke, 'n etenstafel, gasbraaigeriewe en sonstoele.

Verder is daar 'n tafeltennisblad, 'n vuurput met sitplek en 'n swembad.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 68853

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 601058181
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1396 adsActive
1396 adsPosted