Villa Umdoni

R 4,200

a year ago315 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
Villa Umdoni is 'n luukse selfsorg-villa in 'n privaat landgoed in Pennington, KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met 'n tikkie 5-ster-gehalte naby aan al die aksie aan die Suidkus.

Die huis het 4 slaapkamers met en suite-badkamers en is elegant gemeubileer met lugversorging vir jou gemak. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n bad. Die kombuis is ruim en volledig toegerus met al die nodige geriewe sodat jy 'n koninklike maaltyd kan kook. Daar is ingeboude kaste met breekware en eetgerei en ander toebehore.

Op koeler aande sal die kaggel in die sitkamer jou warm hou en dit is toegerus met gemaklike rottangmeubels, 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale met 'n CD-speler en internettoegang. Die villa het 'n sauna waarin gaste kan ontspan na 'n besige dag.

Groot glasdeure maak op die swembaddek oop wat ook stoepmeubels, sonstoele en braaigeriewe bevat. Parkeerplek is beskikbaar vir motors op die perseel en Villa Umdoni is naby aan die strand wat ideaal is vir in die sonnetjie lê. Daar is ook heelwat winkels en restaurante in die omgewing.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 12294

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485733579
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted