Post FREE Ad

PEARLY BEACH - SEEFRONT WOONSTEL SELFSORG

R 400

a month ago87 views
Add to My List
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Location:
For Rent By:Owner
Available From:01/04/2019
Available To:2020-01-31
Minimum Nights:2
Sleeps:4
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Bathrooms (#):1
Smoking:No
Pet Friendly:No
Description

Onbelemmerde uitsig seefront ong 100 meter van die see. Ten volle toegerus, ook DStv, beddegoed en handdoeke. Bring eie swemhanddoeke, braairooster en swartpot vir potjiekos. Een slaapkamer met dubbelbed en 2 enkelbeddens in groot leefgedeelte. Totale oppervlakte 74 vk m. Nie meer as 4 persone. Geen rook in gebou maar wel by toegeboude buitebraai, sonder dak. Buiteseisoen per nag R400 vir 1 - 2, R510 vir 3 en R620 vir 4. Paasnaweek en Desembervakansie per nag R620 vir 1 tot 4 persone. Reeds geneem 20 Desember - 6 Januarie.

Id Subtitle 463221726
View More
Dirk van der WesthuizenMember since 2018
Email Verified
4 adsActive
11 adsPosted