PEARLY BEACH - SEEFRONT WOONSTEL - SELFSORG

R 400

5 months ago732 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
For Rent By:Owner
Available From:03/12/2019
Available To:2020-01-31
Minimum Nights:2
Sleeps:4
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Bathrooms (#):1
Smoking:Yes
Pet Friendly:No
Description

Onbelemmerde uitsig seefront ong 100 meter van die see. Ten volle toegerus, ook DStv, beddegoed en handdoeke. Bring eie swemhanddoeke, braairooster en swartpot vir potjiekos. Een slaapkamer met dubbelbed en 2 enkelbeddens in groot leefgedeelte. Nie meer as 4 persone. Geen rook in gebou maar wel by toegeboude buitebraai sonder dak. Buiteseisoen per nag R400 vir 1 -2, R510 vir 3 en R620 vir 4. Desembervakansie R620 vir 1 - 4) Inklok 14h00, uitklok Sondae 12h00 (onderhandelbaar) en ander dae 11h00. Reeds geneem 17 Desember - 6 Janiuarie.

Id Subtitle 534710402
View More
altaMember since 2018
Email Verified
3 adsActive
14 adsPosted