Post FREE Ad

house in now available

R 400

2 months ago70 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Bloukuifloerie is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste net 600 m van die strand af in Pennington.

Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n enkelplaatstoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Neem asb. kennis dat daar nie 'n TV in die eenheid is nie en rook word nie toegelaat nie.

Daar is braaigeriewe en parkeerplek.

Pennington het getypoele waarin gaste kan swem, snorkel, skubaduik en visvang. Gaste kan ook perdry, gholfspeel en voëlkyk. Daar is ook historiese besienswaardighede om te verken soos die Botha-huis.

'n Minimum bespreking van 2 nagte word vereis.

Available From: 19/07/2019
Furnished
Property Reference #: 62893

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 490994213
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1415 adsActive
1415 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1