House in now available

R 1,200

a year ago471 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
Botharus is 'n volledig toegeruste selfsorg-vakansiehuis met 'n gedeeltelike see-uitsig in Pennington, 'n stil dorpie in KwaZulu-Natal. Die strand, winkels, restaurante en ander geriewe is binne 10 minute se stap van die huis af.

Die stylvolle huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetkamer en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer beskik elk oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer oorkant die gang.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met al die nodige toebehore soos 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond, yskas en 'n stoof wat maaltye sommer maklik maak. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetkamer het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8. Die gemaklike sitkamer het 2 banke en 'n 40" LED-TV met volle DStv.

Daar is 'n tafel met 4 houtbankies en braaigeriewe in die lapa. Die sprankelende swembadjie sal jou verfris. Daar is genoeg parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die perseel kyk na die ooste en spog met gedeeltelike see-uitsigte en die mooiste sonsopkomste.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 21342

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485731490
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1