Dollies Place

R 850

10 months ago225 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Dollies Place is 'n kothuis op die eienaar se eiendom in die kusdorpie, Bazley Beach. Die eiendom is 1 km vanaf die strand.

Dié enkelkothuis beskik oor 'n oopplan-uitleg en is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie en 'n tweeplaatstoof toegerus is. Die kothuis lei na 'n privaat veranda met 'n braai-area.

Gaste het toegang tot die swembad op die eiendom en daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Die naaste winkel is ongeveer 8 km weg in Pennington. Daar is ongeveer 5 gholfbane binne 20 km vanaf die dorpie.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 59195

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485477584
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted