Chalet Mitton

R 1,000

4 months ago84 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Chalet Mitton is 'n bekoorlike selfsorg-strandhuis in Bazley Beach. Die perseel bied 'n lieflike see-uitsig vanaf die stoep en is ongeveer 200 m van die strand af.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens waarop 4 kinders kan slaap. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het al die nodige toebehore om kos mee te maak.

Die aangrensende leefarea lei na die onderdakstoep wat uitkyk oor die braai- en vuurputarea. Chalet Mitton is ongeveer 25 km van Hibberdene af, wat 'n paar winkels en restaurante het. Die perseel is ook net 50 km van Port Shepstone af.

Available From: 16/09/2019
Furnished
Property Reference #: 62260

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 498631527
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1