Bazley Berghs

R 850

10 months ago182 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Bazley Berghs is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in die vreedsame Bazley Beach geleë is. Dié eiendom is net 500 m van die strand af.

Dié woonstel het sy eie ingang en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Die sitkamer het gemaklike sitplek. Daar is ook 'n swembad, braai-area en tuin. Parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis beskikbaar.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 42020

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485693295
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted