Apartment 10 Villa Grace
R 800
5 months ago175 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Apartment 10 Villa Grace is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping in die Villa Grace-kompleks in Freeland Park, Scottburgh. Die kompleks is 20 minute se ry vanaf die Galleria-winkelsentrum en slegs 30 minute se ry van Durban af. Die hoofstrand het lewensredders en is 4 minute se ry van die woonstel af, daar is ook 'n pragtige strandmeer.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n addisionele gastetoilet, kombuis en oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koniningrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n platskerm-TV en slaapbank waarop 2 addisionele gaste kan slaap. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig.

Parkeerplek is beskikbaar in die kompleks. Daar is ook 2 gemeenskaplike braai-areas.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 67180

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 567187918
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1396 adsActive
1396 adsPosted