Amethyst Sunbird

R 1,600

7 months ago154 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
The Amethyst Sunbird is 'n eksklusiewe eenheid met 3 slaapkamers in Selborne Park Gholflandgoed. Die stoepie voor die eenheid bied 'n uitsig oor die tuin daar naby en gholfbaan in die verte. Die toesluitmotorhuise is by die agterste ingang van die dupleks geleë.

Die en suite-hoofslaapkamer het spierwit linne met 'n tikkie blou en bruin. Die kamer het ingeboude kaste en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die gholfbaan. Die tweede en derde slaapkamer se kleurskemas is wit-en-blou en wit-en-bruin. Dié pragtige huis het 6 enkelbeddens en dus slaapplek vir 6 gaste.

Die oopplan-sitkamer het rusbanke, 'n groot platskerm-TV met DStv, en lei na die eetarea met sitplek vir 8. Die sitkamer en eetkamer lei na 'n stoep met meubels en 'n ingeboude braai. Die volledig toegeruste kombuis het moderne toebehore soos 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond ens. Dit maak kosmaak by The Amethyst Sunbird een groot plesier!

Available From: 06/12/2019
Furnished
Property Reference #: 13457

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485743508
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1416 adsActive
1416 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1