Post FREE Ad

Lieflike See Uitsig Selfsorg Vakansie Woonstel in Danabaai - Mosselbaai/Hartenbos

R 550

a year ago1428 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
For Rent By:Owner
Available From:22/05/2019
Available To:2019-11-30
Minimum Nights:1
Sleeps:4
Dwelling Type:Apartment
Bedrooms (#):1
Bathrooms (#):1
Description

Special : R550 pn as vir 2 of meer nagte. Woonstel is geskik vir 2 volwassenes op n dubbelbed en 2 klein kinders of 1 extra volwassene om op n slaap bank te slaap. Luukse 1 slaapkamer woonstel met ruim sitkamer te huur in Danabaai, naby Mosselbaai, Hartenbos, Oudtshoorn en Knysna. Eenheid is ongeveer 32m2 en het ń ten volle toegeruste kombuis, bring net jou swemhanddoeke, kos en drank. Daar is braai geriewe en veilige parkering op die perseel. Wêreld bekende golfbane is net minute weg van ons. Pragtige see uitsig en daar is gereeld Bosbokke en ander diertjies wat kom kuier. Ons kan n plan maak as daar n kleinding saam kom, kontak ons gerus. R600 per nag vir die eenheid wat TV en handdoeke en haardroër ook in sluit. Ongelukkig is die woonstel nie rolstoel vriendelik nie en daar is net stort geriewe nie n bad nie. Ons tel ons gaste by George lughawe op teen 'n fooi en 'n spoggerige rooi SLK Merc is ook te huur. Kontak ons gerus per WhatsApp: ******
Id Subtitle 230301900
View More
kobus.mariaMember since 2012
Email Verified
4 adsActive
146 adsPosted