Whaleback Cottage
R 6,650
9 months ago283 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):6+
Smoking:No
Description
Whaleback Cottage is op die strandfront geleë in die rustige buurt Ramsgate aan die Suidkus.

Die kothuis het 6 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 kamers met ’n koningingrootte-bed elk en 2 met ’n dubbelbed. Die sesde kamer het 3 driekwartbeddens. Die eerste badkamer het ’n stort en ’n bad en die tweede badkamer het ’n bad.

Daar is ’n kombuis wat goed toegerus is, ’n eetarea en ’n sitarea. Die kombuis het 2 groot yskaste, ’n skottelgoedwasser, mikrogolfoond, stoof en oond. Die sitarea het oorgenoeg sitplek, ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n DVD-speler.

Die kothuis lei na ’n hout-swembaddek met ’n groot skadunet oor ’n gedeelte van die dek met ’n buitebraai en sitplek. Daar is ook 2 motorafdakke, ’n groot omheinde tuin en ’n sekuriteitstelsel.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 58702

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485511602
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted