Wha Shanda Vakansiehuis

R 978

a year ago395 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
Wha Shanda Vakansiehuis is ‘n selfsorgvakansiehuis in Uvongo. Dié Suidkusdorpie bied lieflike strande, natuurlike woude en ‘n subtropiese klimaat.

Dié huis het slaapplek vir 10 en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed, die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 4 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers.

Die kombuis is goed toegerus en daar is ook ‘n TV, braai-area en 3 motorhuise.

Buiten die strande is daar ook snorkel- en duikgeleenthede, branderplankry, seilbote, kanovaart, waterski en wildkyk.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 61357

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 498655687
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted