Villa Sering 9

R 550

4 months ago231 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Villa Sering 9 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Villa Sering-kompleks in Shelley Beach aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel is ideaal vir 'n rustige gesinswegbreek en is naby winkelsentrums, die Ski Bootklub en Shelley Beach Hospitaal.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en enkelbed bo. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4. Die leefarea het 'n waaier en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Villa Sering is veilig en is omhein en daar is 'n swembad, wassery en veilige parkeerplek.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 69175

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 610993366
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted