Villa Magrilou 3

R 850

7 months ago250 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Villa Magrilou 3 is 'n bekoorlike woonstel in Manaba, noord van Margate. Dis ook naby winkels, restaurante, die sakekern en strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en gedeeltelike see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer word gedeel. 'n Dubbelbed kan op versoek in een van die kamers voorsien word indien nodig.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en kookgerei. Die leefarea het 'n TV, 'n etenstafel vir 6 en gemaklike rusbanke. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n sit- en eetarea. Daar is ook parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis met afstandbeheertoegang.

Trekpleisters in die omgewing sluit Skyline Natuurreservaat, Riverbend Krokodilplaas, 'n skoenlapperplaas en verskeie Suidkus-strande in.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 56995

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 547257721
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted