Uvongo Square 2

R 499

a year ago244 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Uvongo Square 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gemaklike wegbreek naby die strand en ander besienswaardighede.

Hierdie woonstel is volledig gemeubileer en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer is ingerig met 'n stort, 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hulle eie slimkaart en dekodeerder saambring. 'n DStv Explora-dekodeerder sal egter nie hier werk nie.

Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area, asook veilige parkering vir 1 voertuig agter afstandbeheerde hekke.

Uvongo Square is binne ry-afstand van verskeie winkels en restaurante en is sowat 200 m van die strand geleë.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 31201

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485604434
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted