Uvongo Cabanas 01B

R 840

a year ago503 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Uvongo Cabanas 01B is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Dié kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die area.

Dié grondvloerwoonstel het slaapplek vir 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n klein patio met houtskool-braaigeriewe.

Daar is aangewese onderdakparkeerplek vir 1 voertuig voor die eenheid. Die kompleks het veilige parkeerplek vir voertuie. Dit is 6 km van die Hibiscus Mall en restaurante af, en ryafstand vanaf ander geriewe in Margate en Shelly Beach se area.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 57086

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485527785
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1378 adsActive
1378 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1