Uvongo Beach Manor- Suite 2

R 750

7 months ago189 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Uvongo Beach Manor Suite is op die strand geleë met eindelose uitsigte oor die strand en die see. Dit bied stylvolle en ruim verblyf op die strand en dit is selfsorg.

Kyk hoe die walvisse en dolfyne in die baai baljaar vanaf jou skitterende swembad, braaiplek, kombuis, eetkamer en sitkamer.

Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 100% katoenperkallinne, 'n en suite-badkamer, ruim sitkamer, eetkamer en kombuis. Uvongo Beach Manor is rolstoelvriendelik. Onthou om jou eie handdoeke en DStv saam te bring.

Dit is op die strand en na aan Uvongo se hoofswemstrand, St Michael's hoofstrand, Margate, die Wild Coast Sun, gholfbane, Oribi-kloof, Shelly Beach Bootklub en winkelsentrums.

Lê luilekker in die son op die strand, of hengel byna op jou voorstoep.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 13700

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485635153
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1414 adsActive
1414 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1