Triger Gardens 7

R 610

10 months ago189 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Triger Gardens 7 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Triger Gardens-kompleks naby die strand in Manaba Beach en talle winkels en geriewe.

Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel en 'n broodrooster. Daar is ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitkamer het 'n TV en lugversorging en lei na 'n stoep.

Die Triger Gardens-kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 51526

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485644302
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted