Topanga 8

R 550

10 months ago244 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Topanga 8 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Topanga-kompleks naby die strand in Uvongo en talle winkels en geriewe.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die sitkamer het 'n TV en plafonwaaier en lei na 'n balkon met stoepmeubels.

Die Topanga-kompleks het 'n gemeenskaplike, omheinde swembad, braaigeriewe en 'n netjiese tuin. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 51195

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485602225
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted