The Pringles

R 2,500

10 months ago245 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
The Pringles is 'n dubbelverdieping huis in Ramsgate, 'n oorddorp suid van Margate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus bied goue strande, strandmere, rotsagtige grotte, graswalle, die warm water van die Indiese Oseaan, sonnige weer, subtropiese woude en plantegroei, wat veral in die feesseisoen groot groepe lok.

Dié woonstel/huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Enkelslaapbank is ook beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n lieflike patio-area met stoepmeubels en 'n swembad. Beskutte parkeerplek is beskikbaar.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 52672

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485635672
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted