The Gift

R 557

9 months ago312 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
The Gift is ’n selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Uvongo.

Die woonstel het 1 slaapkamer met ’n dubbel- en enkelbed, en ’n privaat badkamer met ’n stort en bad. Slaapbanke is beskikbaar in die sitarea en linne word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke en vadoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n mikrogolf, stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n TV met DStv in die sitarea. Die woonstel het braaigeriewe, onderdakparkeerplek en ’n alarmstelsel.

The Gift is 1,9 km van die strand af en 3,6 km vanaf Shelly Centre wat verskeie winkels en restaurante bied. Uvongo bied doendinge soos swem, visvang en stap in die Uvongo Riviernatuurreservaat. Besienswaardighede in die area sluit Uvongo Voëlpark, Oribi Gorge Natuurreservaat, Riverbed Krokodilplaas, Skyline Natuurreservaat, en nog meer in.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 64292

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 526516492
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted