Sunset Beach 29

R 550

a year ago243 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Sunset Beach 29 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Uvongo en is sowat 400 m van die Uvongo-hoofstrand en -getypoel af.

Die woonstel is op die derde verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens, sowel as 'n privaat badkamer. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.

Die oopplankombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitkamer beskik oor 'n TV met DStv en alhoewel daar OVHD is, moet gaste hulle eie DStv-dekodeerder, -kabels, -afstandbeheer en -slimkaart saambring.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe en het 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Die Sunset Beach-kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.

Sunset Beach 29 is stapafstand van verskeie winkels, restaurante, wegneem-eetplekke en geriewe af.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 52366

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485602333
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted