Post FREE Ad

Sunny Side

R 400

2 months ago36 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Sunny Side is in die kusdorp St Michael's-on-Sea geleë. Dié klein dorpie lê tussen Margate en Port Shepstone aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en spog met asemrowende natuurskoon met ongerepte strande en 'n strandmeer met meer as genoeg watersport-geleenthede.

Die eenheid is op die boonste verdieping bo-op die eienaar se huis en het slaapplek vir 3 gaste. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet, sowel as 'n wasmasjien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n draagbare braai en 'n uitsig oor die see in die verte.

Available From: 14/07/2019
Furnished
Property Reference #: 63831

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 499918696
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1413 adsActive
1413 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1