Sumelda 3

R 960

a year ago290 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Sumelda 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Margate se strandfront wat direkte toegang tot Margate se noordelike strand bied.

Let wel dat geen partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste toegelaat word nie.

Dié woonstel is op die grondvloer en het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en bied toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort. Al die slaapkamers het 'n plafonwaaier. Daar is 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt so gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Explore-dekodeerders werk ongelukkig nie. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n gasbraai en kyk uit oor die gemeenskaplike swembad.

Daar is 'n aangewers motorhuis met parkeerplek vir 1 voertuig en ekstra parkeerplek buite die motorhuis vir 'n tweede voertuig. Die eenheid is naby getypoele, restaurante en ander geriewe in die omtrek.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 56800

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485542849
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1378 adsActive
1378 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1